Skip to content

SAKP se verkiesingsmanifes fokus op werkersklas en armes [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê sy verkiesingsmanifes plaas mense eerste, veral werkers en armes wat die grootste deel van die samelewing uitmaak. Die party gaan onafhanklik aan die munisipale verkiesing in November deelneem. Die manifes plaas klem op betroubare openbare dienste, ordentlike werk, grond en behuising, voedselsekerheid, veiliger gemeenskappe, die stryd teen tenderkorrupsie en groter aanspreeklikheid van raadslede. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle gaan hulself teen Chris Hani se standaarde meet:

ENG MapailaOnHaniStandards