Skip to content

SAKP is gereed vir verkiesing met meer as 4 000 benoemde kandidate [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy is gereed om aan die komende plaaslikeregeringsverkiesing in November deel te neem. Hy het sy kandidatelys met vier-duisend-418 name vir wyksraadslede by die Suid-Afrikaanse Verkiesingskommissie ingedien, en sal ook meeding vir proposionele verteenwoordiging. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle kandidatelys is die produk van ʼn lang onderhandelingsproses met gemeenskappe wat ook in sy manifes neerslag vind:

ENG MapailaOnCandidateLists