# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hulle beskou die ANC steeds as vennoot, ondanks planne om onafhanklik aan die 2026-plaaslike verkiesing deel te neem. Woordvoerder Mbulelo Mandlana het aan SABC News gesê die alliansie is gewortel in ‘n breër politieke program wat verder strek as verkiesings. Mandlana het erken dat die ANC-SAKP-taakspan nog in ‘n vroeë stadium is. Hy sê openbare kritiek op die ANC is nodig om verantwoordbaarheid en wedersydse respek te bevorder:
SAKP herbevestig alliansie met ANC ondanks verkiesingsdeelname in 2026 [KLANK]
ENG-MandlanaOnAlliance