# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party doen ‘n beroep op die regering, vakbonde en die burgerlike samelewing om die druk te verskerp ten einde ‘n einde te bring aan die dekade oue Amerikaanse blokkade teen Kuba. Die party se oproep kom te midde van die 34ste debat oor die blokkade in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering hierdie week in New York. Die SAKP bestempel die blokkade as ‘n uiterste bedreiging vir Kuba se voortbestaan. Alex Mashilo van die party dring aan op ‘n sterker internasionale verwerping van die blokkade:
SAKP doen ‘n beroep op die VN om die Amerikaanse blokkade teen Kuba te verwerp [KLANK]
ENG MashiloONCuba