# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê die ANC het geen reg om hulle te stop om selfstandig aan verkiesings deel te neem nie. Die Sekretaris-Generaal van die SAKP, Solly Mapaila, dring daarop aan dat die SAKP sal voortgaan met sy 2026-poging. Die OVK het die party toegelaat om deel te neem, ondanks ‘n vorige de-registrasie kennisgewing. Ondersteun deur die Nasionale Unie van Mynwerkers, sê Mapaila die SAKP bly vasbeslote, selfs al waarsku die ANC dat dit die progressiewe stem mag verdeel:
SAKP bevestig voorneme om 2026-verkiesing sonder ANC aan te durf [KLANK]
ENG-MapailaOnElections