Skip to content

Saftu vra vir strenger toepassing van immigrasiewette teen werkgewers [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu sê dis nie ‘n daad van empatie om ongedokumenteerde werkers te huur nie, maar ‘n hartelose kapitalistiese taktiek om die hoogste wins te maak deur die mees weerlose mense uit te buit. Om ongedokumenteerde migrante aan te stel is ‘n misdaad en oortreding van die Immigrasiewet. Die woordvoerder van Saftu, Asive Dyani, sê hulle vra vir streng toepassing van immigrasiewette teen werkgewers wat ongedokumenteerde werkers in die land aanstel om hulle uit te buit:

ENG AsiveonEmployers