Skip to content

Saftu vra sterker optrede teen ministers wat beskuldig word dat hulle die Parlement mislei [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die Nasionale Vervolgingsgesag het die volste reg om aanklagte in te dien teen ministers wat daarvan beskuldig word dat hulle die Parlement mislei het. ‘n Kommissie van ondersoek begin in Augustus na aanleiding van bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat op spesiale verlof geplaas is. Vavi het aan Newzroom Afrika gesê daar is prima facie-bewyse, en hy glo president Cyril Ramaphosa moes die betrokke ministers geskors het:

ENG-VaviOnMinisters