# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, vra president Cyrl Ramaphosa om sy besluit om Dina Pule aan te stel as die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, om te keer. Asive Dyani van SAFTU sê hierdie besluit is ‘n ernstige knou vir openbare vertroue en ondermyn verder die geloofwaardigheid van die President se herhaalde verbintenis tot etiese bestuur, verantwoordbaarheid en die vernuwing van die staat:
SAFTU vra Ramaphosa om minister Pule se aanstelling om te keer [KLANK]
ENG DyaniONPule