# Die vakbondfederasie Saftu verwelkom die besluit van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, om die aanstellings van raadsvoorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede terug te trek. Die oorspronklike aanstellings het minister Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe; die voormalige KwaZulu-Natalse premier Nomusa Dube-Ncube; en die ANC se Johannesburgse adjunk-streeksekretaris, Loyiso Masuku, ingesluit. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê die nuwe rade moes al begin verlede jaar oorgeneem het:
SAFTU verwelkom terugtrekking van polities-gemotiveerde aanstellings op SETA-raad [KLANK]
ENG SaftuOnSeta