Skip to content

SAFTU versoek werkers moet betoog om hul regte te beskerm [KLANK]

# Saftu doen ’n beroep op alle werkers, gemeenskappe en progressiewe groepe om aan te sluit by die landwye Werkersdag-byeenkomste en optogte regoor die land. Woordvoerder van die vakverbondfederasie, Newton Masuku, sê die optog vind plaas onder die tema: “Vier Meidag: Verenig teen die BTW-verhoging en wysigings aan arbeidswette wat teen werkers is.” Hy sê wanneer werkers en gemeenskappe verenig, is oorwinnings moontlik:

ENG NewtononMayDay