# Die vakverbond Saftu veroordeel die moord op March and March se Gautengse leier, Andile Somgaxa, en sê geweld en politieke sluipmoorde het geen plek in ʼn grondwetlike demokrasie nie. Somgaxa is vroeër die maand in die oprit na sy huis in Greenfield, Johannesburg geskiet en het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Asive Dyani van Saftu sê mense wat politieke moorde reël of dit pleeg, moet aanspreeklik gehou word:
SAFTU veroordeel moord op March and March se Gautengse leier [KLANK]
ENG DyaniONMurder