# SAFTU veroordeel die uitbrand van voertuie, winkels en geboue, asook plundering en saakbeskadiging. Hy sê geen grief, betoging of politieke eis regverdig geweld teen mense, die vernietiging van voortbestaan of die intimidasie van gemeenskappe nie. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê die geweld word aangevuur deur die verspreiding van vals inligting oor ‘n Konstitusionele Hof-uitspraak rakende ongedokumenteerde buitelandse burgers:
SAFTU veroordeel geweld, plundering en saakbeskadiging [KLANK]
ENG DyaniONViolence