# Die Suid-Afrikaanse vakverbond, Saftu, veroordeel die moord op die Noordwes-aktivis teen misdaad, Thato Molosankwe. Hy is gister in die vroeë oggendure in sy huis in Mahikeng doodgeskiet. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê Molosankwe se moord wek weereens kommer oor die vlakke van geweld en wetteloosheid teen kwesbare aktiviste en gemeenskapsleiers in die land:
Saftu veroordeel die moord op die Noordwes-aktivis, Thato Molosankwe [KLANK]
ENG DyaniONBrutalKilling