Skip to content

Saftu veroordeel DA-hofsaak teen Wysigingswet op Gelyke Indiensneming [KLANK]

# Saftu veroordeel die DA omdat hy die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die hof uitdaag en noem dit ʼn skandelike besluit. Die wet vereis rassekwotas in 18 ekonomiese sektore, van mynbou en vervoer tot die boubedryf en landbou, om werksgeleenthede vir aangewese groepe meer te maak. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê die regsoptrede gaan volgens hom nie oor nierassigheid of meriete nie, maar oor die ekonomiese voordele van die wit minderheid:

ENG NewtononDA