Skip to content

SAFTU veroordeel besuinigingsmaatreëls nadat 10 000 beloofde arbeidsinspekteurs nie aangestel is nie [KLANK]

# Die vakbondfederasie, SAFTU, sê die regering kon nie daarin slaag om één van die ​ tienduisend bykomende permanente arbeidsinspekteurs te werf nie. In Februarie het president Ramaphosa gesê die regering sal gedurende die jaar ‘n bykomende tienduisend arbeidsinspekteurs werf om arbeids- en immigrasiewette af te dwing en werkgewers se onwettige indiensnemingspraktyke aan te spreek. Asive Dyani van SAFTU sê ses maande later is nog nie een van die permanente inspekteurs gewerf nie:

ENG DyaniONInspectors