Skip to content

Saftu sê werkers-pensioene in gevaar terwyl skandaal by agentskap verdiep [KLANK]

# Saftu sê die spookwerkerkontrakskandaal ter waarde van een-miljard-rand by die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene plaas staatswerkers se pensioene in ernstige gevaar. Saftu is ontsteld nadat 36-miljoen-rand reeds aan Shula Developers betaal is vir opknappings aan ‘n gebou wat die onderneming nie besit of huur nie. Die woordvoerder, Asive Dyani, sê die skandaal bedreig die aftreesekerheid van duisende staatsamptenare:

ENG DyaniOnAgency