# SAFTU sê vigilante-aanvalle op buitelandse burgers is wettelose dade wat die oppergesag van die reg ondermyn en Suid-Afrikaners sowel as migrante bedreig. Die vakbondfederasie sê die voortdurende verwerping en weiering van toegang tot gesondheidsorg aan migrante is kommerwekkend. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê die organisasie is gekant teen eiegeregtigheid en niemand mag die reg in eie hande neem nie:
SAFTU sê vigilante-aanvalle op buitelandse burgers is wettelose dade [KLANK]
ENG AsiveonLawlessness