Skip to content

SAFTU sê RNE kan nie aanspraak maak op aktiewe kiesersteun van meerderheid stemgeregtigde Suid-Afrikaners nie [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU sê die regering van nasionale eenheid het nie die demokratiese ondersteuning van die meerderheid Suid-Afrikaners nie, en word gebruik as voertuig vir neo-liberale ekonomiese beleide wat nie tot voordeel van werkers is nie. Hy sê die lae deelname aan die 2024-verkiesing weerspieël ʼn verlies aan vertroue dat die politieke stelsel lewens kan verander. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê die ANC kan nie meer aanspraak maak dat hy ʼn beter alternatief vir armes bied nie en daar is min verskil tussen sy ekonomiese program en dié van die DA:

ENG DyaniONMandate