Skip to content

SAFTU sê Ramaphosa moet ophou wegkruip terwyl sy ministers ernstige aantygings in die gesig staar [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu sê president Cyril Ramaphosa moet amptelik sê of hy nog vertroue het in die ministers van Maatkaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, en Sport Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie. Tolashe word beskuldig van misleiding van die Parlement oor onverklaarde voertuie wat die Chinese geskenk het, terwyl McKenzie aantygings van beweerde betrokkenheid by dwelmverwante georganiseerde misdaad in die gesig staar. Die woodvoerder van Saftu, Asive Dyani, sê hierdie bewerings vra deeglike ondersoek en openbare aanspreeklikheid:

ENG DyaniONMinisters