# Die vakverbond, Saftu, sê munisipaliteite kan nie voortgaan om sonder aanspreeklikheid staatsfondse te ontvang nie en voeg by korrupsie, wanadministrasie, finansiële wanbestuur en die plundering van munisipale hulpbronne het dienslewering verwoes. Nasionale Tesourie weerhou tydelik 69 munisipaliteite se Julie-fondse omdat hulle versuim om belangrike finansiële verpligtinge na te kom. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, waarsku egter dat die verval van munisipaliteite nie net deur korrupsie en swak bestuur veroorsaak word nie:
Saftu sê plaaslike regering se verval is nie bloot weens korrupsie en swak bestuur nie [KLANK]
ENG VaviONAusterity