Skip to content

Saftu sê munisipaliteite moet aanspreeklik gehou word vir onbetaalde pensioenfondsbydraes [KLANK]

# Die vakverbond Saftu is woedend nadat munisipaliteite meer as 1,7-miljard-rand van werkers se salarisse afgetrek, maar nooit aan die pensioenfondse oorbetaal het nie. Dit is een van die hoofredes waarom Nasionale Tesourie die Julie-befondsing van 69 munisipaliteite tydelik terughou nadat hulle nie die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur nagekom het nie. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê daar kan nie een wet vir privaat werkgewers en ʼn ander vir munisipaliteite wees nie:

ENG DyaniONPensionTheft