# SAFTU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala-Phala-skandaal. Asive Dyani van SAFTU sê egter hulle is bekommerd oor die onregmatige wyse waarop die Parlement president Cyril Ramaphosa beskerm het teen grondwetlike aanspreeklikheid. Sy sê die uitspraak regverdig SAFTU se standpunt in Desember 2022, toe hulle Ramaphosa gevra het om te bedank ná plofbare onthullings oor die diefstal van versteekte buitelandse valuta op sy plaas Phala-Phala:
SAFTU sê Konstitusionele Hof-uitspraak oor Phala-Phala regverdig 2022-oproep vir Ramaphosa se bedanking [KLANK]
ENG DyaniONPhalaPhala