# Die vakverbond SAFTU moedig president Cyril Ramaphosa en die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, aan om die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, se bedanking te aanvaar. Sy het gevra om met onmiddellike ingang van haar pos onthef te word sonder om die normale kennistydperk van drie maande te werk. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê Johnson se getuienis voor die Madlanga-kommissie het ernstige vrae laat ontstaan oor die hantering van korrupsie-ondersoeke, institusionele mislukkings, vervolgingstrategieë, leierskap en IDAC se vermoë:
Saftu sê IDAC-hoof se bedanking moenie ontsnappingsroete vir aanspreeklikheid wees nie [KLANK]
ENG DyaniONJohnson