# Die vakverbond SAFTU sê hy veroordeel die bestuur van Gold Reef City in die voortslepende geskil met die Vervoer-, Kleinhandel- en Algemene Werkersunie. THORN-lede het na ʼn maand se volgehoue staking ingestem tot ʼn vier-persent salarisaanbod terugwerkend tot 1 Januarie 2026. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê Gold Reef City se bestuur doen nie hul eie voorstel gestand nie en wil eensydig die aanbod wat reeds op die tafel is, verlaag:
Saftu sê Gold Reef City se bestuur onderhandel te kwader trou oor salarisaanpassings [KLANK]
ENG DyaniONGoldReefCity