# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die era van roekelose afleggings, uitkontraktering, arbeidsmakelaars en eensydige herstrukturering sonder deursigtigheid of werklike konsultasie in Suid-Afrika is verby. SAFTU se woordvoerder, Newton Masuku, het reageer op ‘n Arbeidshofuitspraak Vrydag ten gunste van die Voedsel- en Geallieerde Werkersunie, wat die heraanstelling van alle afgedankte lede by die Suid-Afrikaanse Brouerye beveel het: