# Die vakverbond, Saftu, sê Abahlali baseMjondolo hou twee dekades lank die vlag hoog vir waardigheid, gelykheid en geregtigheid onder die moeilikste omstandighede. Die sosialistiese beweging vir plakkerbewoners vier Saterdag sy 20ste bestaansjaar in Durban. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê die beweging staan sterk ten spyte van onderdrukking, onwettige verbod op betogings, polisiegeweld, tronkstraf, marteling en sluipmoorde:
Saftu loof Abahlali baseMjondolo op sy 20ste herdenking [KLANK]
ENG AsiveonAbahlali