Skip to content

Saftu eis die onttrekking van die nuwe Kode van Goeie Praktyk oor Afdanking [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie, Saftu, het die Departement van Indiensneming en Arbeid se besluit veroordeel om die Kode van Goeie Praktyk oor Afdanking in die Staatskoerant af te kondig. Die nuwe Kode verskaf riglyne aan werkgewers, werknemers en andere oor hulle wetlike verpligtings vir die beëindiging van indiensneming ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudings. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die afkondiging van die wetgewing is sonder Parlementêre oorsig gedoen en in stryd met die voorleggings van meer as 30 organisasies:

ENG AsiveonDismissalCode