# Die vakbondfederasie, Saftu, eis ʼn totale hersiening van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede se bestuur, en ʼn omkeer van die neiging na sentralisasie en politieke kaping. Dit volg ná die afdanking van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, weens haar omstrede aanstellings op SETA-rade. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê SETA’s moet terugkeer na hul regmatige doel om ʼn opgeleide, werkende en bemagtigde werkersklas te bou:
SAFTU eis algehele hersiening van SETA-bestuur [KLANK]
ENG AsiveonSETAGovernance