Skip to content

SAFTU dring aan op onmiddelike optrede om werkloses van die ekonomiese krisis te red [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu eis ‘n dringende verandering in die ekonomiese beleidsrigting om werkers en werkloses te red van die ekonomiese krisis wat deur neoliberale-instellings soos die Reserwebank afgedwing word. Die bank se monetêre beleidskomitee het Donderdag besluit om rentekoerse onveranderd te laat. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê die federasie eis die onmiddellike verlaging van rentekoerse om krediet meer bekostigbaar te maak vir werkersklashuishoudings en ondernemings.

ENG NewtonSuffocation