# Die vakverbond SAFTU steun die Brasiliaanse president, Lula da Silva, terwyl kiesers na die stembus gaan vir die land se presidensiële verkiesing. SAFTU doen ‘n beroep op werkers, plaaslike gemeenskappe en gesinne om te mobiliseer ter verdediging van die maatskaplike en ekonomiese winste wat tydens Lula se vorige twee termyne – van 2003 tot 2010 – behaal is. Woordvoerder Asive Dyani sê Lula het werklike verhogings in die minimumloon, meer as 15 miljoen werksgeleenthede en uitgebreide maatskaplike toelaes ingestel om armoede te verminder:
SAFTU doen ‘n beroep op Brasiliane om die vordering wat onder Lula gemaak is, te verdedig [KLANK]
ENG DyaniONBrazilians