# Die vakbond, Saftu, sê hy is bekommerd oor die styging in lewenskoste en gevolglike verswakking van die werkersklas se lewenstandaard. ʼn Onlangse meningspeiling van Debt Rescue South Africa het onthul huishoudings is verplig om te besnoei op noodsaaklikhede soos kos en vervoer bloot sodat die ligte kan aanbly. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê die krisis vererger selfs voordat die 12,7-persent elektrisiteitstarief en 0,5-persent BTW-verhoging in werking tree:
Saftu bekommerd oor daling in werkersklas se lewenstandaard [KLANK]
ENG NewtononStandards