# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie vra al sy lede om aktiewe vennote te word in die fisiese verifikasie- en forensiese ouditveldtog om spookwerkers en misdadige bedrywighede in die onderwyssektor uit te roei. Die vakbond sê die forensiese ondersoek sal kan opspoor hoe die finansies versprei word om hierdie misdadige netwerke te bevoordeel. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê as voorstanders van transformasie in onderwys kan die vakbond nie diegene duld wat steel van die leerders se toekoms nie:
SADOU vra lede om fisiese verifikasie- en forensiese ouditveldtog te ondersteun [KLANK]
ENG NomusaonSupportAudit