# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie in die Wes-Kaap waarsku dat om die onderwysersgetalle vir die volgende jaar dieselfde te hou sal die druk op skole verhoog en met meer as 35-duisend onderwysers en groot klasse leerders, sal skole verhoogde druk op hulle begrotings en hulpmiddels ervaar. Die provinsiale sekretaris van SADOU, Sibongile Kwazi, sê die departement sou meer onderwysers kon aanstel as die jaarlikse sistemiese evaluerings en die terug-op-dreef programme hersien is.
SADOU veroordeel Wes-Kaap Onderwys vir bevriesing van onderwysposte vir 2026