Skip to content

SADOU sê skoolbeheerliggame moet toepassing van Bela-wetregulasies eis [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het weer vir sy lede in skoolbeheerliggame landswyd gevra om die onwettige riglyne vir die instelling van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te ignoreer. Dit volg nadat die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, riglyne oor skooltale en toelatings vrygestel het. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê skoolbeheerliggame moet die toepassing van die BELA-regulasies eis:

ENG CembiOnRegulations