Skip to content

Sadou sê die Gauteng Onderwys moet toesien dat leerdervervoer aan veiligheidstandaarde voldoen [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê daar is ‘n dringende behoefte vir die Gautengse Onderwysdepartement om veiligheidsmaatreëls vir leerdervervoer te verbeter. ‘n Ongeluk op die N12 in Daveyton Ekurhuleni waarby verskeie voertuie betrokke was het Maandag die lewens van vier leerders geëis. Woensdagoggend is 19 laerskoolleerders beseer in’n ongeluk waarby ‘n bus vir leerders en ‘n vragmotor betrokke was, ook in Ekurhuleni. ‘n Woordvoerder van Sadou, Nomusa Cembi, sê die departement moet onmiddellik berading aan al die leerders verskaf:

ENG NomusaonAccidents