Skip to content

SADOU ondersteun COSATU se besluit om nasionale kongres te verdaag om eenheid te beskerm [KLANK]

# Die onderwysvakbond SADOU sê hy ondersteun COSATU se besluit om sy 15de nasionale kongres te verdaag. Dit volg nadat ʼn geskil oor die status van die eerste adjunkpresident, Mike Shingange, bygedra het dat die vakverbond nie ʼn kworum kon bereik nie omdat geaffilieerde vakbonde en afgevaardigdes hul geloofsbriewe weerhou het. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê die arbeidsbeweging se krag lê in die eenheid en kollektiewe mag van werkers wat hulle gemeenskaplike belange bevorder:

ENG CembiONCongress