# Die SABC het 7,5-miljard-rand nodig om sy openbare mandaat te finansier en waarsku sy huidige model is onvolhoubaar. Uitvoerende hoof Nomsa Chabeli het ‘n verlies van 700-miljoen-rand vir die 2023/24-boekjaar aangekondig in ‘n voorlegging aan die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge. Sy het beklemtoon dat die uitsaaier self-befonds word en het aangedring op die finalisering van die Wetsontwerp op die SABC. Chabeli het die noodsaaklikheid van staatsteun beklemtoon om die lewensvatbaarheid van die uitsaaier te verseker en om sy openbare verpligtinge na te kom:
SABC benodig R7,5-miljard vir onderbefondsde openbare mandaat [KLANK]
ENG-ChabeliOnBill