# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Sosiale Sekerheid het kommer uitgespreek oor onwettige maandelikse aftrekkings van begunstigdes se maatskaplike toelaes deur versekering- en begrafnismaatskappye. Slegs een toegestaande-aftrekking word per maand toegelaat, en begrafnispolis-aftrekkings word nie op kinder- en gestremdheidstoelaes toegelaat nie. ‘n Woordvoerder vir SAASA, Andile Tshona, sê die agentskap kan nie aftrekkings goedkeur sonder die begunstigde se toestemming nie:
SAASA waarsku teen onwettige aftrekkings met maatskaplike toelaes [KLANK]
ENG TshonaOnDeductions