Skip to content

Saak van beskuldigde in Bronkhorstspruit-taverneskietery uitgestel [KLANK]

# Die saak van die verdagte wat verbind word met die skietery vroeër vandeesmaand in die taverne in Zithobeni, Bronkhorstspruit, is tot volgende maand uitgestel vir ‘n formele borgtogverhoor. Hy het gister in die landdroshof in Bronkhorstspruit verskyn. Vyf mense is dood en ses is gewond tydens die skietvoorval by die taverne. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahajana, sê nog arrestasies word verwag:

ENG MahanjanaOnTavernTrial