Skip to content

SA Weerdiens verwerp bewerings oor wanbestuur te midde van verkrygingsvertragings [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bewerings oor bestuursmislukkings, finansiële wanbestuur en uitvoerende wangedrag verwerp en noem dit ongegrond. Volgens die diens is vertragings met die verkryging van ‘n nuwe hoëprestasie-rekenaarstelsel te wyte aan die streng nakoming van verkrygingswette. Volgens woordvoerder, Oupa Segalwe, is deeglike toesig, eerlikheidsoorsigte en gebeurlikheidsplanne ingestel, terwyl ‘n zero-toleransie benadering tot bedrog en korrupsie gehandhaaf word:

ENG-SegalweOnAllegations