Skip to content

SA Pediatriese Oogkundiges waarsku oor stille bedreiging van bysiendheid vir kinders [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Pediatriese Oftalmologie sê miopie of bysiendheid neem teen ‘n kommerwekkende tempo toe en kan teen 2050 die helfte van die wêreldbevolking raak. Die toename word gedryf deur verhoogde skermtyd, binnenshuise aktiwiteit en beperkte buitespel. Tydens Miopie-bewustheidsweek waarsku die organisasie se president, Helga Abrahamse-Pillay, dat kinders veral in gevaar is, met swak visie wat leer, gedrag en sosiale ontwikkeling beïnvloed:

 

ENG HelgaOnMyopia