Skip to content

SA Meter-Taxi en e-Taxi Vereniging sê samewerking is die sleutel om sektor se uitdagings aan te spreek [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Meter-Taxi en e-Taxi Vereniging het hom daartoe verbind om saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad te werk om die vervoersektor veiliger te maak na die e-taxi aanval by die Maponya-winkelsentrum in Soweto. Die vereniging werk saam met die privaat sektor om veiligheid, nakoming, en innovering te verbeter. Die voorsitter van die vereniging, Sibongiseni Shange, doen ‘n beroep op alle deelnemers in die sektor om saam te werk om misdaad aan te pak om passasiersveiligheid te verseker:

ENG ShangeOnIndustry