Skip to content

SA Menseregtekommissie kritiseer Gautengse premier Lesufi se uitsettingsplanne [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se beplande uitsettings is onmenslik, vernederend en gevaarlik. Verlede week het Lesufi gewaarsku hy gaan uitsettings en die verwydering van informele nedersettings gebruik om die regering se pogings om grondbesettings te bekamp en behuisingsregulasies af te dwing. Nomahlubi Khwinana van die kommissie sê uitsetting moenie armoede bevorder of ’n strafmaatreël wees nie:

ENG KhwinanaOnEvictions