Skip to content

SA Mediese en Tandheelkundige Praktisyns verwelkom verslag oor rasse-diskriminasie by mediese skemas

# Die Suid-Afrikaanse Mediese en Tandheelkundige Praktisyns verwelkom die finale verslag van die ondersoekpaneel, wat sistemiese rasse-diskriminasie teen swart gesondheidspraktisyns aandui. Die verslag wat deur die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ontvang is, dui aan dat swart praktisyns met meer oudits, betalingsvertragigns, en strafoptrede te kampe het. Die voorsitter van die organisasie, Phashe Magagane, het die verslag as ‘n waterskeidingsoomblik beskryf en dring aan op onmiddelike hervormings. Die groep vra vir die algehele implementering van die verslag om regverdigheid en gelykheid in Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel te verseker.