Skip to content

Rustervaal Kliniek in Emfuleni tydelik gesluit oor veiligheidskwessies [KLANK]

# The Department van Gesondheid in Gauteng het die Rustervaal Kliniek in Emfuleni tydelik gesluit oor die onveilige toestand van die gebou, waaronder ‘n plafon wat inmekaar val en foutiewe bedrading. Die Departement van Indiensneming en Arbeid het ‘n kennisgewing uitgereik waarvolgens bedrywighede gestop word totdat herstelwerk voltooi is. Motalatale Modiba van die Department sê dit is nie duidelik hoe lank die gebou gesluit sal wees nie, maar vervoer na die nabygeleë Marklaan Kliniek is gereël:

ENG ModibaOnRustervaal