Skip to content

Rugsteunmaatreëls getref om Gautengse gesondheidsinstellings te beskerm teen beurtkrag-ontwrigting [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê rugsteunmaatreëls is getref om hospitale en klinieke aan die gang te hou tydens beurtkrag. Dit volg nadat Eskom die naweek fase ses-beurtkrag ingestel het, maar dis intussen afgeskaal na fase vier. Woordvoerder Motalatale Modiba sê 18 van die provinsie se 37 hospitale het kragopwekkers, terwyl die res van kragonderbrekings vrygestel is:

ENG ModibaOnBackupPower