# Rugby: Westelike Provinsie se afrigter, Labeeb Levy, het ses veranderings aan sy opdrafspan aangebring vir vanaand se Curriebeker-wedstryd teen die Haaie in Durban. Paul de Villiers maak sy eerste verskyning van die seisoen op oopkantflank en die ervare Cabous Eloff is die loskopstut. Die skrumskakel Ezekiel Ngobeni vorm die skakelpaar saam met die Junior Springbok-losskakel Kyle Smith. Die ander twee veranderings in die agterlyn is Luke Burger en Jared Africa wat as vleuels opkom.
Rugby: Westelike Provinsie se afrigter skommel sy span vir die Curriebeker-wedstryd teen die Haaie