Skip to content

Rugby: Vusi Moyo vol vertroue en gereed om sy buiging vir die Bokke te maak [KLANK]

# Rugby: Die twintigjarige losskakel, Vusi Moyo, erken dit was onwerklik om te hoor dat hy Saterdag sy Springbok-buiging in Durban sal maak. Hy is een van vier nuwelinge wat teen Wallis gaan speel in die derde ronde van die Nasieskampioenskap. Moyo se senior beroepsbuiging was verlede jaar vir die Haaie in die Curriebeker, en hy het vanjaar sy eerste Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Zebre gespeel. Hy sê hy is gereed vir Saterdag:

ENG MoyoOnDebut