Skip to content

Rugby: Vroue-sewes eindig derde in eerste deel van Uitdager-reeks [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vrouesewes het Colombië met 29-nul verpletter om derde te kom in die eerste deel van die Wêreld-sewes se Uitdager-reeks in Kaapstad. Suid-Afrika het die eindstryd misgeloop nadat Kenia hulle in die halfeindronde met 19-15 geklop het. Kenia het Argentinië in die eindstryd met 17-12 verslaan. Die Bok-vroue se afrigter, Renfred Dazel, sê hulle wou nie ná die eerste toernooi in die derde plek begin nie, maar dis ook nie die einde van die wêreld nie:

AFR DazelOnImprovements