# Rugby: Die vyfde weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap skop vandag af met die Stormers en die Bulle wat tuiswedstryde in Kaapstad en Pretoria het, terwyl die Haaie in Skotland is en die Leeus hulle veldtog in Wallis begin. Die Stormers speel vanaand sewe-uur teen die verdedigende kampioene, Leinster, terwyl die Haaie om vyf oor nege vanaand teen die Glasgow Warriors te staan kom. In Saterdag se wedstryde speel die Bulle twee-uur die middag teen die Ospreys en die Leeus speel kwart voor nege die aand teen Cardiff.
Rugby: VRK is terug met Stormers wat teen verdedigende kampioene Leinster in Kaapstad speel